On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
Show Background
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

Agriculture

Plaaswerker-afdankings begin in NW

───   09:55 Fri, 15 Feb 2013

Plaaswerker-afdankings begin in NW | News Article
Christopher Motabogi -

Dit is amptelik aangekondig dat plaaswerkers in Noordwes afgedank sal word weens die pas aangekondigde minimumloon-verhoging vir werkers in dié sektor. Die voorsitter van Agri-Noordwes, Cor Van Vuuren sê dié besluit is Woensdag in Lichtenburg geneem. Hy sê hoewel die afdankings onafwendbaar is, sal dit in ‘n verantwoordelike manier uitgevoer word. Van Vuuren sê ‘n pleidooi aan die Arbeidsdepartment om die lone stelselmatig in te faseer, het op dowe ore geval:

Die Arbeidsdepartement het sowat twee weke gelede die minimumlone vir werkers op R105 per dag gestel.


Podcasts

Die voorsitter van Agri-Noordwes, Cor Van Vuuren :

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.