On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agriculture

Inligting oor Afrika-kommandowurm in mieliegids

───   16:51 Fri, 17 May 2013

Inligting oor Afrika-kommandowurm in mieliegids | News Article
Dirk Kok. - Nog Afrika-kommandowurmplae kan uitbreek nadat Suid-Afrikaanse oeste onlangs die eerste keer in  'n dekade hieronder deurgeloop het . Daarom bevat die nuwe Mielie-inligtingsgids van die Landbounavorsingsraad se instituut vir graangewasse spesiale inligting vir boere om dié plaag te beveg en te beheer. Die graangewas-instituut en die kleingraaninstituut het op die Nampo-oesdag buite Bothaville vanjaar se mielie-inligtingsgids en handleidings vir die produksie van kleingrane bekend gestel. Dr. Graham Thompson, senior bestuurder van navorsing en ontwikkeling van die LNR se veldgewasse-afdeling, het die mieliegids met die spesiale inligting bekend gestel.

Podcasts

Dr. Graham Thompson:

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.