Traffic Alerts
Moerkweker van die Jaar: Foto's
10:04 (GMT+2) Wed, 10 Sep 2014
Moerkweker van die Jaar: Foto's | News Article
 
JP van den Berg van Noordwes is gisteraand in Bloemfontein as die Aartappelmoerkweker van die Jaar aangewys. Van links is Klaus Eckstein, hoof van Bayer in Suider-Afrika, Van den Berg, sy vriendin, Linné Cilliers, en Sanette Thiart, besturende direkteur van die Aartappelsertifiseringsdiens (ASD). Foto's: Dirk Kok/OFM-nuus
 
 
 
Die ander twee finaliste was Jakkie Mellet (links), van Potato Seed Production by Lydenburg in Mpumalanga, en Frans Engelbrecht, van Vergeleë in Noordwes.
 
 

Related Articles: