Agriculture
OFM-landbounuus: Podcast 18 September 2017─── DIRK KOK 07:36 Tue, 19 Sep 2017
Luister die 13:30-landboubulletin hier as jy dit gemis het of dit weer wil hoor.
DA in Noord-Kaap wil weet hoe is droogtehulp van R25 miljoen verdeel; voernood onder boere in Noord-, Wes- en Oos-Kaap word al hoe groter; en boere gaan die druk van duurder brandstof in planttyd aan hulle sak voel.