Agriculture
OFM-landbounuus: Podcast 21 September 2017─── DIRK KOK 16:10 Thu, 21 Sep 2017
Luister vandag se landboubulletin hier.
Agri SA maak in November sy grond-oudit bekend; Agri SA en polisieminister span kragte saam teen misdaad op die platteland; en Senwes en jong boere nooi jou na Toekomsfokus en Nasie in Gesprek.
Bel vir Dirk Kok met jou landbounuus by 076 476 2187 of stuur vir hom e-pos na dirk@centralmediagroup.co.za