Agriculture
OFM-landbounuus: Podcast Maandag 20 November 2017─── DIRK KOK 17:43 Mon, 20 Nov 2017
BKB maak sy grootste wins nog; wanneer kom die reën; en NWKV gaan wolboere op die plaas leer hoe om meer lammers te teel en meer geld te maak.
Hierdie nuusbulletin is saamgestel deur OFM-nuus se Dirk Kok. Die nuusleser is Earl Coetzee. Bel vir Dirk met landbounuus by 076-476-2187 of stuur vir hom epos na dirk@centralmediagroup.co.za