Agriculture
OFM-landbounuus: Podcast Maandag 15 Januarie 2018─── DIRK KOK 15:20 Mon, 15 Jan 2018
Landbouleiers en banke kan al Vrydag met die ANC vergader oor onteiening; Agri SA se Christo van der Rheede sê dit is verblydend dat Cyril Ramaphosa mislukte grondhervormingsprojekte wil ondersoek; en graanboere in Vrystaat en Noordwes trek swaar.
Hierdie nuusbulletin is saamgestel deur OFM-nuus se Dirk Kok. Die nuusleser is Earl Coetzee. Bel vir Dirk met jou landbounuus by 076-476-2187 of stuur vir hom e-pos na dirk@centralmediagroup.co.za