Agriculture
OFM-landbounuus: Podcast Maandag 19 Februarie 2018─── DIRK KOK 16:29 Mon, 19 Feb 2018
Agri SA se Dan Kriek sê Cyril Ramaphosa se staatsrede was puik, maar hulle bly bekommerd oor onteiening sonder vergoeding; Afasa en Nerpo sê hulle steun onteiening, maar met voorbehoud; en die reën beteken nie noodwendig die droogte is verby nie.