Agriculture
OFM-landbounuus: Podcast Donderdag 22 Februarie 2018─── DIRK KOK 15:33 Thu, 22 Feb 2018
Provinsies en munisipaliteite kry R473 miljoen uit die begroting vir ramphulp; Agri SA sê hy het gemengde gevoelens oor die begroting; en politieke ontleder, Theo Venter, sê daar is nie veel vir landbou in die begroting nie.