Agriculture
OFM-landbounuus: Vrydag 23 Februarie 2018─── DIRK KOK 16:22 Fri, 23 Feb 2018
Dit is weer tyd vir die NW-landboudepartement se wildsveiling; mense gemaan om nie vrugte onwettig te verskuif uit provinsies met Asiatiese vrugtevlieg nie; en NW-premier sê hy is dankbaar hulle het landbou gekies as hoofdrywer vir ekonomiese groei.