On Now
Weekends 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 Opstaan with Anny
Listen Live Streams

Agriculture

OFM-landbounuus: Podcast 18 April 2018

───   MARK STEENBOK 07:49 Thu, 19 Apr 2018

OFM-landbounuus: Podcast 18 April 2018 | News Article

In die 18 April landboubulletin: Christo Bosman en sy vrou Lizel is op hul plaas in die Reivilo-distrik in Noordwes aangeval. Hy is met 'n mes in die bors gewond. Tussen sewe en agt mans was betrokke by die aanval. Hulle het klapmusse aangehad.


Die burgerregte-organisasie, AfriForum, is ontevrede oor die nuwe Minister van Polisie, Bheki Cele, se stilswye rakende  kwessies soos geweld op plase en grondgrype.

Die Nasionale Wolkwekersvereniging (NWKV) het teen die agtergrond van die huidige ekonomiese klimaat besluit om die moontlikheid van ‘n ontwikkelingsfonds vir die wolbedryf te ondersoek.

OFM-nuus se landboubulletin is weeksdae om 13:30.


OFM-nuus


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.