On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

Agriculture

Rocco de Villiers vermaak by #Nampo2018

───   DANE BEISHEIM 08:20 Thu, 17 May 2018

Rocco de Villiers vermaak by #Nampo2018 | News Article

Die vermaaklikheidskunstenaar Rocco de Villiers is baie opgewonde oor sy eerste opvoering by Graan SA se Nampo Oesdag se Netwerk24 Vroueprogram.


De Villiers gaan elke dag tot en met Vrydag, wanneer die bekende landbouhandelskou tot ‘n einde kom, ‘n uur-lange opvoering doen waar hy gaan vermaak met sy kwinkslae en klavierspel. De Villiers sê Graan SA Nampo kom op ‘n baie geleë tyd in sy lewe.

"Want my nuwe album, met die titel ‘Kortbroek, Lang Kouse’, kom uit in Julie en die eerste single wat ons gaan drop, se titel is 'Wat om te dra agter op ‘n bakkie.' So alles wat hier gebeur is perfekte navorsing vir my nuwe album," se De Villiers.


OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.