On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret, John and Nadine
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Agriculture

Familieboerdery onder bespreking by #Nampo2018

───   DANE BEISHEIM 08:27 Thu, 17 May 2018

Familieboerdery onder bespreking by #Nampo2018 | News Article

Die klem op boerdery as 'n familiebesigheid het nuwe momentum gekry met die Verenigde Nasies se aanneming van 'n dekade van familieboerdery.


Dit is volgens Francois Strydom, die Uitvoerende Bestuurder van Senwes en Beskermheer van Nasie In Gesprek. 

Hierdie onderwerp sal tydens die eerste van Nasie in Gesprek se paneelbesprekings vir die dag aangeraak word by Graan SA se NAMPO Oesdag.

"Tussen 80 en 90 persent van die voedsel wat jy eet, die vloeistof wat jy drink, die klere wat jy aantrek, word deur familie-ondernemings geproduseer. So, basiese produksie is nog grotendeels in die hande van families. Natuurlik is daar baie, baie groot besighede wat al ontstaan het. So ons gaan daardie onderwerp aanspreek,” sê Strydom.


OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.