On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Agriculture

OFM-landbounuus 17 Mei 2018

───   MARK STEENBOK 07:49 Fri, 18 May 2018

OFM-landbounuus 17 Mei 2018 | News Article
Foto: Dane Beisheim

Die grootste landbou-ekspo in die suidelike halfrond, Graan SA se NAMPO Oesdag, het hierdie week in alle erns buite Bothaville begin en sal Vrydag tot ‘n einde kom.


Soos oudergewoonte gesels ons met OFM-nuus se Dane Beisheim oor die nuutste verwikkelinge by Graan SA Nampo-park.

Ten minste een geval van Slenkdalkoors is op ‘n plaas in die Jacobsdal-gebied in die Vrystaat aangemeld. Die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye se woordvoerder, Steve Galane, sê in ‘n verklaring dat plaaslike veeartsenykundige dienste tans besig is om ondersoek in te stel.

Die polisie is steeds op die spoor van ‘n sesde verdagte in verband met die aanval op Japie van den Berg en sy vrou Emma op hul plaas Langeveld in die Hertzogville-distrik.

Die klem op boerdery as 'n familiebesigheid het nuwe momentum gekry met die Verenigde Nasies se aanvaarding van die beginsel van 'n dekade van familieboerdery.


OFM-nuus

 

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.