On Now
Weekends 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 Opstaan with Anny
Listen Live Streams

Agriculture

OFM-nuus gesels met komediant Marion Holm by #Nampo2018

───   DANE BEISHEIM 08:46 Fri, 18 May 2018

OFM-nuus gesels met komediant Marion Holm by #Nampo2018 | News Article

Die komediant en openbare spreker, Marion Holm, het hierdie week elke dag tydens die Graan SA se NAMPO Oesdag 2018 by die Vroueprogram vermaaklikheidspraatjies gelewer.


Sy sê sy is baie opgewonde oor haar eerste Nampo, en dat die mense by dié handelskou ‘n hoogtepunt vir haar is.

Holm is ook baie opgewonde oor haar nuwe een-vrou-vertoning wat eersdaags te siene is.

OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.