On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Agriculture

OFM-landboubulletin: Podcast 19 Junie 2018

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 06:24 Wed, 20 Jun 2018

OFM-landboubulletin: Podcast 19 Junie 2018 | News Article

Die voorgestelde wysigingswetsontwerp op die Herstel van Grondregte word ondersteun deur sommige gemeenskappe in die Noord-Kaap.


Die portefeuljekomitee vir landelike ontwikkeling en grondhervorming besoek gemeenskappe oor die land heen om insae te kry oor die voorgestelde heropening van aansoeke vir grondeise, wat na Desember 1998 gesluit het. 

Misdaadvoorkomingsoperasies werp vrugte af in grensgebiede tussen die Oos-Vrystaat en Lesotho, maar meer kan gedoen word en Vrystaat Landbou vra boere om betrokke te wees by bestaande strukture om misdaad sodoende te voorkom.

Die bulletin is saamgestel deur Christal-Lize Muller. Die nuusleser is Herman Human. OFM-nuus se nuusbulletin is weeksdae om 13:30.


OFM-nuus


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.