On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

World News

#Tsunami dodetal styg

───   10:29 Sun, 23 Dec 2018

#Tsunami dodetal styg  | News Article

Minstens 168 mense is dood en honderde beseer op die eilande Java en Soematra in Indonesië nadat 'n ondergrondse grondverskuiwing in die see.


Dit is glo deur 'n uitbarsting van die vulkaan Anak Krakatau veroorsaak is, Saterdagnag reusegolwe tot gevolg gehad het. 

In 'n video wat wyd op sosiale media gedeel is, kan gesien word hoe 'n plaaslike rockgroep, Seventeen, voor 'n gehoor in die Tanjung Lesong-oord op die eiland Java optree en skielik deur 'n muur van water van die verhoog af gespoel word. 

'n Emosionele Riefian Fajarsyah, die hoofsanger, sê in 'n video op Instagram een lid van die groep is dood, terwyl sy vrou, die aktrise, Dylan Sahara, en nog lede van die groep vermis word, berig Channel News Asia.

CNN/The Guardian/ANA

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.