Business
#SakeUur: Verminder jou belasting só─── 19:26 Thu, 18 Feb 2021
Finansiële adviseur, Marius Ferreira, deel hoe jy ‘n spesifieke belastingsvoordeel kan gebruik om jou belasting te verminder.
Hy verduidelik hoe dit werk en wat jy kan doen indien jy nie van die volle voordeel gebruik kan maak nie.
#SakeUur: Verminder jou belasting so: