Business
#SakeUur: Ekonomiese resessie─── 22:48 Tue, 04 May 2021
Riaan Prinsloo, Portefeuljebestuurder by die Efficient-groep, verduidelik wat 'n resessie en depressie is en oomblikke in die geskiedenis wanneer dit plaasgevind het.
Hy verduidelik ook hoe 'n ekonomie kan herstel van 'n ekonomiese depressie.
#SakeUur: Ekonomiese resessie: