On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Central SA

'Die Groot Vet Kombers Proe-jek' vandag in Potch

───   13:32 Thu, 17 Jun 2021

'Die Groot Vet Kombers Proe-jek' vandag in Potch | News Article

Inwoners van Potchefstroom is in vir 'n vet verrassing met OFM se Groot Vet Kombers-projek die strate van Potch invaar.

Margaret Whitfield van die Good Morning Breakfast Show, wat vandag by Eastvaal Toyota, Dr James Morokalaan 7, sal wees, sê die verkoping van vetkoek en maalvleis vind tussen 13:00 en 18:00 plaas. Al die geld wat ingesamel word, gaan aan liefdadigheidsorganisasies in Sentraal-Suid-Afrika. Vetkoeke kos R35, donasies is welkom.

Shandor Potgieter sê dat hulle vandag net soveel ondersteuning verwag as wat hulle verlede Donderdag in Vryburg gekry het.

Die #OFMJoyride sal ook om 15:00 van daar af uitgesaai word. 


OFM-nuus/Blaine Jones

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.