On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Business

#SakeUur: Skuldverhoging as gevolg van werkloosheid

───   19:38 Fri, 18 Jun 2021

#SakeUur: Skuldverhoging as gevolg van werkloosheid | News Article

Annaline van der Poel, Hoofbedryfsbeampte by Debt Rescue, verduidelik wat is 'n paar van die belangrikste redes waarom daar nou 'n toename in die jongste werkloosheidstatistieke vir die eerste kwartaal van 2021 is.

Sy verduidelik ook as ons kan verwag dat die werkloosheidsyfer binnekort sal afneem, veral in die volgende paar jaar na covid-19 pandemie.


Podcasts

#SakeUur: Skuldverhoging as gevolg van werkloosheid:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.