On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

Press Office

Win R35 000 with the OFM Secret Song!

───   13:04 Thu, 01 Jul 2021

Win R35 000 with the OFM Secret Song! | News Article

OFM, celebrating 35 years of the sound of your life, is offering listeners a chance to win big with the OFM Secret Song competition, on air from 2 to 30 July 2021!

July has been earmarked as OFM’s ‘official’ birthday month, with special on-air birthday programming planned for Thursday, 1 July. From Friday, 2 July, listeners will be enticed with the exciting ‘Secret Song’ competition, where one lucky listener stands to win R35 000 cash for correctly guessing the title as well as the artist performing the song in question.

OFM has selected a ‘secret song’, which was released roundabout 1986. A short clip of this song will be played on air throughout the month and listeners will be asked to guess what it is.

To enter, listeners need to SMS the keyword ‘secret’ to 36636 (R1.50/SMS) with the full title of the song, as well as the artist. They also need to include their name and surname, and from where they are listening. Only entries that include all of the required information will be eligible.

From 12 to 29 July 2021, OFM will select 35 finalists, who will be announced on air. Their names and song selections will be published on ofm.co.za.

Once a song has been guessed, the finalist announced and the name displayed on the website, it is no longer in contention. Another song choice can then be guessed. Selected finalists’ choices are final, and they cannot enter another song choice.

Clues as to what the song is can be obtained by SMSing ‘clue’ to 36636 (R1.50/SMS) from 2 July 2021. These clues will change from time to time. Keep an ear out as presenters will notify listeners of new clues being released.

Says OFM Programme Manager, Tim Thabethe: “The ‘Secret Song’ concept is a tried and tested and fun competition mechanic that talks to OFM’s biggest product offering, which is music.

“The R35 000 prize is a life-changing sum of money. OFM is driven to surprise and delight the listener and July presents one of three campaigns in 2021 that celebrate OFM’s 35th birthday.

“The suspense of the Secret Song should create a lot of talkability among OFM’s listening audience,” concludes Thabethe.

In the spirit of giving, OFM will waiver our 60 day winning rule, meaning that should you have won anything on OFM’s platforms on the last 60 days, you will still be eligible to enter the Secret Song competition. Other general competition rules will still apply and can be found on OFM’s website.

Although there is only one grand prize of R35 000 cash, all finalists will receive limited edition retro OFM memorabilia in celebration of our 35th birthday year.

The grand prize winner will be announced on OFM on 30 July 2021, during the Good Morning Breakfast, between 06:00 and 09:00.

For more info, please contact Lindiwe Mtwentula on 051 5050 900, 082 416 1665, or lindiwe@ofm.co.za.


Wen R35 000 met die “OFM Secret Song”!


OFM, wat 35 jaar van die klank van jou lewe vier, gee luisteraars die kans om groot te wen met die “OFM Secret Song”-kompetisie, op die lug van 2 tot 30 Julie 2021!

Julie is geoormerk as OFM se 'amptelike' verjaarsdagmaand met spesiale verjaarsdagprogramme wat op Donderdag, 1 Julie, aangebied sal word. Vanaf Vrydag, 2 Julie, sal luisteraars meer oor die opwindende 'Secret Song'-kompetisie hoor waar een gelukkige luisteraar R35 000 kontant sal wen deur die regte titel,
asook as die kunstenaar wat die betrokke liedjie sing, reg te raai.

OFM het 'n ‘geheime liedjie' gekies het wat rondom 1986 vrygestel is. 'n Kort snit van hierdie liedjie sal gedurende die maand op die lug gespeel word en luisteraars sal gevra om te raai wat dit is.

Om in te skryf, moet luisteraars die sleutelwoord 'secret' SMS na 36636 (R1,50/SMS), saam met met die volledige titel van die liedjie, asook die kunstenaar. Hulle moet ook hul naam insluit en vanwaar hulle luister. Slegs inskrywings wat al hierdie inligting bevat sal in aanmerking kom.

Vanaf 12 tot 29 Julie 2021 sal OFM 35 finaliste kies wat op die lug aangekondig sal word. Hulle name en liedjiekeuses sal op die OFM-webblad vertoon word.
Nadat 'n liedjie reggeraai word, die finalis aangekondig word, en die naam op die webwerf vertoon word, is die liedjiekeuse nie meer in aanmerking om deur ‘n ander luisteraar geraai te word nie. 'n Ander liedjiekeuse moet dan gemaak word. Die gekose finaliste se keuses is finaal, en hulle mag nie ander liedjies kies nie.

Wenke oor wat die liedjie moontlik kan wees, kan verkry word deur ‘Clue’ te SMS na 36636 (R1,50/SMS) vanaf 2 Julie 2021. Dié leidrade sal van tyd tot tyd verander. Bly ingeskakel aangesien aanbieders luisteraars in kennis sal stel van nuwe leidrade wat vrygestel gaan word.

OFM se programbestuurder, Tim Thabethe, sê: “Die 'Secret Song'-konsep is 'n beproefde, pret kompetisie wat goed inpas by OFM se grootste aanbod, musiek.
“Die wenprys van R35 000 is 'n lewensveranderende bedrag. OFM hou daarvan om luisteraars te verras en Julie verteenwoordig een van drie veldtogte in 2021 wat aan die 35ste verjaardagvieringe van OFM gekoppel word.

"Die spanning van die geheime liedjie behoort heelwat reaksie onder luisteraars te ontlok," sluit Thabethe af.

Let wel, in die gees van gee, sal OFM afstand doen van ons wenreël ten opsigte van 60 dae, wat beteken dat as luisteraars die afgelope 60 dae enigiets op OFM se platforms gewen het, hulle steeds in aanmerking kan kom vir die ‘Secret Song’-kompetisie. Ander algemene kompetisiereëls is steeds van toepassing en kan
op die webwerf van OFM gevind word.

Hoewel daar slegs een groot prys van R35 000 kontant is, sal alle finaliste 'n beperkte weergawe OFM-memorabilia ontvang ter viering van ons 35ste verjaardag.

Die grootpryswenner word op 30 Julie 2021 op OFM se Good Morning Breakfast-program, tussen 06:00 en 09:00, aangekondig.

Vir meer inligting, kontak Lindiwe Mtwentula by 051 5050 900, 082 416 1665, of lindiwe@ofm.co.za.

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.