On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

Business

#SakeUur: Belangrike tendense rakende bedrog

───   19:13 Mon, 26 Jul 2021

#SakeUur: Belangrike tendense rakende bedrog | News Article

Manie van Schalkwyk, uitvoerende hoof van die Suider-Afrikaanse Bedrogvoorkomingsdiens, verduidelik wat die belangrikste tendense is wat ons gesien het as dit kom by bedrog.

Hy bespreek ook watter stappe gedoen is deur die Diensvoorkomingsdiens van Suider-Afrika om te reageer op die groot uitdaging van bedrieërs en hoe ons proaktief kan wees. Hy verduidelik ook watter sektore van ons ekonomie die swaarste getref is deur bedrog.


Podcasts

#SakeUur: Belangrike tendense rakende bedrog:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.