Business
#SakeUur: Data-oortreding in Suid-Afrika─── 18:54 Thu, 07 Oct 2021
Manie van Schalkyk, CEO of SAFPS (Southern African Fraud Prevention Service), verduidelik wat gebeur het met die Departement van Justisie wat onlangs aangekondig het dat dit 'n slagoffer was van 'n kuberaanval, sowel as African Bank.
Hy bespreek ook wat die Suid-Afrikaanse wet sê oor kubermisdaadgevalle en of kubermisdadigers vervolg is.
#SakeUur - Data oortreding in Suid Afrika: