On Now
Weekdays 23:00 - 23:59
Overnight Oscar
NEXT: N/A N/A with N/A
Listen Live Streams

South Africa

Olimpiese kampioen verwelkom baba

───   06:20 Wed, 01 Dec 2021

Olimpiese kampioen verwelkom baba | News Article
Elijah Luca van Niekerk. Image: Wayde van Niekerk/Facebook

Die Suid-Afrikaanse 400m-rekordhouer Wayde van Niekerk en sy vrou, Chesney, se eersteling is verlede Woensdag gebore.

Van Niekerk het Dinsdag vroegoggend op Facebook met foto’s van hul pasgebore babaseuntjie, Elijah Luca van Niekerk, gespog. 

In een van die foto’s hou die Olimpiese kampioen sy seun se hand vas en in die ander foto het hy sy hand op sy seun se kop. Sowat 1 000 mense het die paartjie op die plasing gelukgewens met hul seuntjie.


Maroela Media

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.