On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Other News

Elize: Ervaring teen Nieu-Seeland van onskatbare waarde

───   16:09 Mon, 15 Oct 2012

Elize: Ervaring teen Nieu-Seeland van onskatbare waarde | News Article

Die afrigter van die Suid-Afrikaanse netbalspan, Elize Kotze, sê hoewel haar span gister teen Nieu-Seeland verloor het, die ervaring wat hulle opgedoen het uiters waardevol is.

Liezl Liebenberg
Die afrigter van die Suid-Afrikaanse netbalspan, Elize Kotze, sê hoewel haar span gister teen Nieu-Seeland verloor het, die ervaring wat hulle opgedoen het uiters waardevol is.  Die Proteas toer tans deur Australië en Nieu-Seeland waar hulle in ‘n vierhoekige reeks teen die gasheerlande, en Brittanje gewikkel is.  Die span sê die top gekeurde Australië oormore die stryd aan.  Kotze het uit Australië aan OFM Sport gesê waardevolle lesse is uit die nederlaag teen die Kiwi’s geleer.

Podcasts

Elize Kotze gesels oor die span se wedstryd teen Nieu-Seeland:

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.