On Now
Weekdays 19:00 - 22:00
OFM Nights Ashmund
Show Background
NEXT: 22:00 - 23:59 Overnight with OFM
Listen Live Streams

Other News

Peterhansel vergroot Dakar-voorsprong

───   08:21 Thu, 10 Jan 2013

Peterhansel vergroot Dakar-voorsprong | News Article

Stephane Peterhansel het sy voorsprong in die Dakar-tydren tot 10 minute vergroot na gister se vyfde skof in Argentinië.

Stephane Peterhansel het sy voorsprong in die Dakar-tydren tot 10 minute vergroot nadat sy spanmaat, Nani Roma, gister se vyfde skof in Argentinië gewen het.  Peterhansel het in die tweede plek klaargemaak, een minuut en 23 sekondes na Roma.  Robby Gordon was derde, terwyl Suid-Afrika se Giniel de Villiers vierde oor die eindstreep gejaag het.  De Villiers is nou in die algehele derde plek, maar byna 34 minute agter voorloper, Peterhansel.  Vandag se sesde skof sal die eerste in Chile wees, met jaers wat sake in die Atacama-woestyn gaan uitspook.

Sapa

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.