On Now
Weekdays 19:00 - 22:00
OFM Nights Ashmund
Show Background
NEXT: 22:00 - 23:59 Overnight with OFM
Listen Live Streams

Other News

Argentyn maak Dakar-geskiedenis

───   00:22 Wed, 16 Jan 2013

Argentyn maak Dakar-geskiedenis | News Article

Orlando Terranova het geskiedenis gemaak toe hy die eerste Argentyn geword het wat ‘n skof by die Dakar-tydren kon wen.

Orlando Terranova het geskiedenis gemaak toe hy die eerste Argentyn geword het wat ‘n skof by die Dakar-tydren kon wen. 

Terranova, in ‘n BMW, het gister se sewende skof in twee uur en ses sekondes gewen. 

Nani Roma was in die tweede plek, gevolg deur verdedigende kampioen, Stephane Peterhansel. 

Peterhansel het ook sy algehele voorsprong oor Suid-Afrika se Giniel de Villiers na 52 minute 38 sekondes vergroot.

Sapa

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.