On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Podcasts

Moolmanshoek-verhaal ‘n voorbeeld van grondrentmeesterskap

───   SABRINA DEAN 13:49 Tue, 28 Mar 2017

Moolmanshoek-verhaal ‘n voorbeeld van grondrentmeesterskap | News Article
Photo: Sabrina Dean/OFM News

Een van die plase wat besoek is tydens Vrystaat Landbou se mediatoer verlede week is Moolmanshoek naby Rosendal in die Oos-Vrystaat.


OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, het met die boer Willie Nel gesels oor die pad wat hulle geloop het sedert hulle in die vroeë sewentigs daar begin boer het. 

Nel sê hulle moes ‘n groot kopskuif maak in terme van die gebruik van die grond. Hy sê deesdae is hul fokus nie net op wins nie, maar eerder op die sinergie tussen die grond, die mense en die wins:


Podcasts

Moolmanshoek-verhaal ‘n voorbeeld van grondrentmeesterskap:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.