On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Podcasts

Before Dawn, 14 Augustus 2017: VL kry 'n app

───   14:44 Mon, 14 Aug 2017

Before Dawn, 14 Augustus 2017: VL kry 'n app | News Article

Bloemfontein - Vrystaat Landbou (VL) het sy kommunikasie met boere ’n hupstoot gegee met ’n eie Vrystaat Landbou-app.


Dirk Kok het Vrydag op VL se jaarkongres in Bloemfontein met die ontwikkelaar van die app, Marcel van Wyk van die onderneming Running Hill, gesels:

Content hosted by iono.fm

VL se Alani Janeke sê die app sal ook gebruik word om deeglike inligting oor misdaad op die platteland en die impak daarvan op die landbousektor aan die regering en polisie te kommunikeer. Die app is beskikbaar vir iPhone- en Android-gebruikers en is in Afrikaans en Engels beskikbaar. VL-lede meld met dieselfde gebruikersnaam en wagwoord as op die VL-webblad aan. Nie-lede van VL kan die app teen ’n koste van R100 per maand gebruik. 

 


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.