Rugby
Naka lewendig op Womf─── 08:16 Fri, 30 May 2008
Bloemfontein. - Die rugbyafrigter van die Vodacom-Vrystaat-Cheetahs, Naka Drotské, sal van 09:00 vanoggend lewendig op Womf al die vrae van ondersteuners beantwoord.
Drotské sal dan ook aan 'n gelukkige leser twee toetskaartjies vir 7 Junie se toets in Bloemfontein tussen die Bokke en Wallis weggee. Besoek http://www.centralsa.womf.com/category.php?catid=634&arg=0 dadelik om jou vraag te rig.
Of stuur jou vraag voor 08:30 na sport@ofm.co.za. - Hendrik Cronjé