On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
Show Background
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

Rugby

Meyer kan skok met Bok-span

───   OWEN KOCK 07:51 Wed, 19 Jun 2013

Meyer kan skok met Bok-span | News Article
Owen Kock

Bloemfontein. - Na verlede week se ondergemiddelde vertoning teen Skotland, kan die Springbok-afrigter Heyneke Meyer vandag verras met die aankondiging van sy span vir Saterdag se Toets teen Samoa op Loftus.

In ‘n skok-skuif kan Flip van der Merwe op vierslot in die beginspan ingesluit word en Eben Etzebeth op vyfslot. Met die fiasko by die afbreekpunte, kan Francois Louw en Willem Alberts ingespan word as flanke teen Samoa.

Indien Jean de Villiers nie ‘n fiksheidstoets slaag nie, kan Cheetah-kaptein Adriaan Strauss, die Springbokke se 55ste kaptein word.
Intussen het die veteraan Springbok, Bryan Habana gevra dat Suid-Afrikaners De Villiers as kaptein ondersteun.



@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.