On Now
Weekends 09:00 - 12:00
The Central SA Top 30 Nolwethu
NEXT: 12:00 - 16:00 Saterdag Siësta with Laurika
Listen Live Streams

At Lunch

Cyril gesels Soen en Vergeet met Willem Botha en wel ander dinge ook

───   13:47 Fri, 21 Apr 2017

Cyril gesels Soen en Vergeet met Willem Botha en wel ander dinge ook | News Article

Cyril gesels met Willem Botha gesels oor sy nuwe album en enkelsnit met die dieselfde titel, soen en vergeet. Ook so bietjie uitgebrei oor internationale biblioteek dag en uitgevind watse boeke hy lees, gepraat oor sy nuwe show op tv en wel net gecha


In hierdie POTGOOI

Hierdie is die hele onderhoud, van bel tot bye. Daar is 'n paar dele wat die foonlyn bietjie swak was, maar wees geduldig, dit hou so minuut of twee, voor als weer beter klink. 


Willem gesels oor sy eerste album in 5 Jaar, Soen en Vergeet, die idee agter die album, die musiek video asook saam met wie hy gewerk het aan die projek. 


Verder het ons uitgevind, dat Cyril nie hoef sleg te voel dat hy net Asterix lees nie, want daar is meer mense soos hy, en Willem vertel meer oor ander goeters ook. [So mooi verduideling. Luister maar die Potgooi]



Willem Botha op die WEB

https://www.instagram.com/willembotha/?hl=en

https://www.facebook.com/willembothafanblad/

https://twitter.com/WillemBotha?ref_src=twsrc%5Egoogle%7Ctwcamp%5Eserp%7Ctwgr%5Eauthor

https://af.wikipedia.org/wiki/Willem_Botha

http://willembotha.com/

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.