On Now
Weekends 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 Opstaan with Anny
Listen Live Streams

At Lunch

Wat dink jy doen Elvis Blue eerste as hy by 'n Skou aankom?

───   13:04 Thu, 04 May 2017

Wat dink jy doen Elvis Blue eerste as hy by 'n Skou aankom? | News Article

Elvis Blue gebruik sy mag as musikant en publike figuur om 'n verskil in ander se lewe te maak en vertel vir Cyril wat hy beplan om na die Bloemskou 2017 toe te bring, waar hy ook dan deel is van die OFM Musiekfees.


In hierdie POTGOOI:

Elvis Blue gesels met Cyril oor sy projek die "Cookie Jar" en hoe hy sy musiekoptredes gebruik om saam met sy gehoor, dis nou jy, 'n verskil in ander se lewe te maak. Hy deel ook wat hy vir jou beplan vir sy OFM Musiekfees optrede by die Bloemfontein Skou 2017. Vind ook uit wat hy eerste doen sodra hy by 'n skou aankom.



@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.