On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

At Lunch

Gesels met Christia Visser, Crystal-Donna Roberts en Hennie van Greunen oor Altaar by die VS Kunstefees 2017

───   14:16 Tue, 27 Jun 2017

Gesels met Christia Visser, Crystal-Donna Roberts en Hennie van Greunen oor Altaar by die VS Kunstefees 2017 | News Article

Moontlik gemaak deur Innibosfees en Vrystaat Kunstefees, ondersteun deur NATi.

Christia Visser

Crystal-Donna Roberts


Sewe Spelers. Een altaar waarop hulle stories geoffer word. Die eerste drie strandlopers sien die houtgedrogte wat die heilige baai invaar skepe wat vooruitgang, siekte en geskiedenis saambring. Die isiXhosa sien ’n skip wat sink en vind ’n dogtertjie met potblou oe¨ en lang swart hare. 

As tiener raak sy verlief op die hoofman se seun en word die eerste Xhosa-koningin met nasate met blou oe¨. Die jong Engelsman wat sy tuiste in die smerige Londen verlaat om nuwe lewe te vind in die beloofde land. Die avonturier Coenraad Buys wat trou sweer aan die volk, die vrou, die koningin, aan wat ook al sy sin vir avontuur pas. 

Moontlik gemaak deur Innibosfees en Vrystaat Kunstefees, ondersteun deur NATi.



http://www.vrystaatkunstefees.co.za/events.aspx?EventID=1186


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.