On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

At Lunch

Vrystaat Kunstefees 2017 - Asem

───   15:11 Tue, 18 Jul 2017

Vrystaat Kunstefees 2017 - Asem | News Article

Cyril gesels met Antoinette Kellermann, Edwin van der Walt en Marthinus Basson.

Antoinette Kellermann

Edwin van der Walt

Marthinus Basson


Een stormagtige aand gedurende die laaste dae van die Suid-Afrikaanse oorlog, in ’n uitgebrande skuur van ’n plaas, lê ’n gewonde Boeregeneraal wat versorg word deur Anna, ’n kruiedokter met uitsonderlike kragte. Haar aantreklike maar bloedlose dogter, Annie, veg ook om haar lewe, maar het meer nodig as haar ma se konkoksies. 

Die generaal se getroue adjudant staan nou voor ’n verskriklike keuse en ’n nuwe onnoembare gevaar. In ’n wêreld waar mans lewens en landskappe vernietig, moet vroue meer subtiele en misterieuse metodes ontwikkel om te oorleef. ’n Huldigingsproduksie aan een van Suid-Afrika se invloedrykste toneelskrywers.


http://www.vrystaatkunstefees.co.za/events.aspx?EventID=1032

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.