At Lunch
Aardklop 2018 - Chris de Bruyn vertel jou van 'n paar Werkswinkels─── 13:18 Wed, 12 Sep 2018
Verhoogbestuur, Produksiebestuur, wat behels dit? Wel Chris vertel meer oor so paar werkswinkels wat hierdie jaar by Aardklop aangebied word. Luister na die potgooi en vind meer uit.