At Lunch
Chris Chameleon brei uit oor Voshaarnooi en meer {KLANKtoets met Cyril}─── 14:22 Mon, 08 Oct 2018
VOSHAARNOOI is so pas briljant opgeneem deur die verkleurmannetjie, CHRIS CHAMELEON met ghitaarbegeleiding deur legendariese ghitaarspeler, MAURITZ LOTZ. VOSHAARNOOI is ook die eerste enkelsnit vanaf die CD van die produksie, FLENNIE DIE SNARE.