Cheree gesels oor haar jongste enkelsnit "Praat" {KLANKtoets met Cyril}
13:12 Mon, 22 Apr 2019
Cheree gesels oor haar jongste enkelsnit "Praat" {KLANKtoets met Cyril}  | News Article
In haar splinternuwe enkelsnit, PRAAT, spreek Chereé hierdie belangrike kwessie aan. Dit is tien jaar sedert sy haar laaste solo-album vrygestel het, en daarom het Suid-Afrika se gunsteling-Country-meisie heelwat om te sê.


>> luister hier



Cookies help us deliver our services. By using our site, you agree to our use of cookies. Tell me more