The Delightful Blog
Afternoon Delight: Radio Raps kuier saam─── 15:32 Fri, 24 Mar 2017
[Video]
Hy is 'n steenpilaar in die gemeenskap, 'n man wat nie bang is om sy wysheid met die wêreld te deel nie. Hy het 'n film uit en sy stand-up vertonings is 'n wegholsukses. Sy naam is Jonathan, van Radio Raps.
Radio Raps tree Saterdag 25 Maart op in Bloemfontein. Skakel vir Sarel by 072 544 8289 vir kaartjies.
Hy het saam met WR van der Merwe en Zelda Goetz in die Afternoon Delight Ateljee gekuier.
Luister hier: