Mid-Morning Magic
#LandbouHoop: Shandor gesels met Piet de Vos van Prieska─── 13:03 Mon, 11 Nov 2019
Piet de Vos van Prieska gesels oor die droogtesituasie.
Indien u vir Piet en die landbougemeenskap wil bystaan, stuur 'n boodskap na 084 222 9497 of e-pos news@ofm.co.za.
#LandbouHoop: Shandor gesels met Piet de Vos van Prieska: