On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

World News

Derduisende ontruim weens Bali-vulkaan

───   10:32 Mon, 25 Sep 2017

Derduisende ontruim weens Bali-vulkaan | News Article

Jakarta - Meer as 42-duisend mense is ontruim in Bali, waar 'n aktiewe vulkaan dreig om uit te bars.


Die BBC berig daar was reeds 'n aantal trillings in die gebied rondom Berg Agung en die regering het 'n geen-toegang-sone in 'n 12 kilometer radius om die berg ingestel. 

'n Tweehonderd meter hoë wolkkolom is ook te sien bokant die vulkaan en owerhede glo dat dit enige oomblik kan uitbars. 

Derduisende inwoners word tans in tentdorpe gehuisves. 

Die eiland se toeristegebied en vlugte is egter nog nie geraak nie. 

BBC



@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.