Bush Pub Bier & Musiekfees

Daar is niks lekkerder as 'n Bier & Musiek fees by Push Pub hierdie Oktober nie, kom geniet die naweek saam met ons! Bier, Live Music, Rugby en Kos!

Kom kyk Fatman se show Vrydagaand, 26 Oktober en Saterdag, 27 Oktober is die Currie Cup finaal op die grootskerm te sien.

Saarkie se vertoning vind plaas na afloop van die rugbywedstryd.

Kaartjies is te koop by Bush Pub of kontak 0823084322.

Datum: 26-27 Oktober 2018

Tyd: 11:00 – 24:00

Staan ‘n kans om dubbel kaartjies te wen vir Fatman en Saarkie se vertonings en etebewyse ter waarde van R500 elk, by Bush Pub, deur die maklike vraag hieronder te antwoord.

Let wel:  

  • Nie meer as 5 inskrywings per persoon word toegelaat.
  • Alkohol nie te koop aan persone onder 18.  Geniet verantwoordelik.


Schalk Bezuidenhout - Snorseun
Die mees opwindende nuwe stem in Suid-Afrikaanse ‘stand-up’, die bekroonde krulkopkomediant met sy kenmerkende truitjies, ...
Cookies help us deliver our services. By using our site, you agree to our use of cookies. Tell me more