On Now
Weekends 00:00 - 05:00
Early Mornings OFM
Show Background
NEXT: 05:00 - 06:00 Opstaan with OFM
Listen Live Streams

Wen met SLIM!

8 – 12 Desember 2025

SLIM – Speel en Lees vir Intelligente Maatjies – bring vir jou ’n wêreld vol opvoedkundige speelgoed en Afrikaanse boeke, alles net ’n kliek weg!

Daar is baie winkels wat opvoedkundige speelgoed en boeke verkoop – maar SLIM het ’n groot leemte in die mark raakgesien: Afrikaanse kinders!

Die webblad bied ook slim filters wat jou help om presies die regte produk te kies vir jou kind:

Ouderdom: 0–3, 3–6, 6–9, 9+

Produk:

  • Boek: Fiksie, feite, aktiwiteite
  • Speelding: Buitespel, fantasie, kuns en handwerk, tafel-aktiwiteite
  • Vaardighede: kreatiwiteit, emosies, fyn-/grootmotories, oog-hand-koördinasie, humor, inligting, taal, lateraliteit, luister, wiskunde, morele lesse, penbeheer, lees, redenasie, sensories, spelling, visuele persepsie, woordeskat, ouditiewe persepsie
  • Prysklas: R0–100, R100–200, R200–300, R400+

Dit is die perfekte Kersgeskenk! SLIM help jou om slim te koop met feestydse spesiale aanbiedinge – 10% afslag op aankope bo R1 000 en 20% afslag op aankope bo R2 500. Maklik, lekker en net betyds vir die feestyd!

Om ‘n kans te staan om ’n SLIM-geskenkbewys van R2 500 te wen, beantwoord hierdie vraag: 

In watter taal is meeste van die SLIM-boeke?

B’s en V’s geld.




@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.