Dates: 31 August (18:30-23:00; gates open 16:00) & 1 September (09:30-22:00; gates open 09:00)
Tickets: At the gate (Friday: R50; Saturday: R100, kids under 1.2 meters free; weekend package R120 book before 25 August; Parking: R20)
31 Augustus en 1 September kuier OFM by die 15de Gimmie Tekkiefees in Vereeniging!
Ontmoet Darren Scott, WR van der Merwe en Shandor Potgieter wanneer hulle die Vrydag en Saterdag regstreeks vanaf Tekkiefees uitsaai.
Daar’s hope stalletjies en vermaak plus musiek uit die boonste rakke met onder andere Theuns Jordaan, Caroline Grace, Fatman, en Dirk van der Westhuizen.
Sien jou by Tekkiefees - gedryf deur OFM, die klank van jou lewe.
Program
Vrydag:
18:30 Edine Holloway
19:15 Sky Ocean
20:00 DJ Jakes
21:00 Lady Lea
22:00 Chunda Munki
23:00 Johnnie Takbok
Saterdag:
09:30 Mnr & Mej Lente Tekkiefees
11:30 Talentkompetisie
13:30 Rofstoei
14:45 Touch Rugby
15:45 Cheerleaders
17:00 Caroline Grace
18:00 Fatman
19:00 Ricky Faber
20:00 Dirk van der Westhuizen
21:00 Theuns Jordaan
22:00 Vincent Gordan