On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret, John and Nadine
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams
World Toilet Day by Plumber's Depot, Potchefstroom

World Toilet Day by Plumber's Depot, Potchefstroom Venue: Du Plooystraat 42, Potchefstroom

19 November 2020

OFM Outside Broadcast (12:00 – 15:00)

At Lunch met Gerben van Niekerk saai regstreeks uit vanaf Plumber’s Depot in Potchefstroom om World Toilet Day te vier.

World Toilet Day is in 2001 gestig deur die Wêreld Toilet Organisasie. Dit is as ‘n amptelike waarnemingsdag verklaar deur die Verenigde Nasies om almal bewus te maak van die sanitasiekrisisse wat wêreldwyd ‘n impak het.

Plumber’s Depot gaan op die dag ‘n groot uitstalling hou van al hulle verskaffers se innoverende produkte.

En daar gaan afslag wees op als in die winkel!

Lekker pryse te waarde van R20 000 kan gewen word!

En…

‘n Groot kontantprys gaan ook weggegee word! Vir elke R100 wat jy spandeer, kry jy een inskrywing om te raai hoeveel geld in die toiletbak weggesteek is. Die naaste raaiskoot stap weg met ‘n toiletbak vol geld!

Slegs by Plumber’s Depot by Du Plooystraat 42, Potchefstroom.

Plumber’s Depot – your one stop plumbing shop.


View All

News

Jaar se reën binne een dag betrap Arabiese woestyngebied onkant

“Dit is hoogs waarskynlik dat aardverhitting die storms vererger het.”  Read More


Fakkel vir Olimpiese Spele 2024 aangesteek

“Vandag is die Olimpiese Spele die enigste gebeurtenis wat die hele wêreld in vreedsame mededinging kan byeenbring.”  Read More


Trump eerste oudpresident in misdaadverhoor

“Hierdie saak is dalk die enigste van 88 kriminele aanklagte teen Trump, oor vier afsonderlike sake, wat voor die presidensiële verkiesing in November verhoor sal word.”  Read More


EU-parlement aanvaar ingrypende hervorming van asielbeleid

“Ons moet besluit wie na die Europese Unie kom en onder watter omstandighede, en nie die smokkelaars en handelaars nie.”  Read More


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.