Vote for your favourite Nampo pic

Gedurende die week van #Nampo2019, 13-17 Mei, het ons besoekers gevra om hul pragfoto’s van die landbou-ekspo in te stuur vir die kans om ’n nuwe Huawei P Smart 2019 ter waarde van R6 000 te wen.

Nou kan jy ons help om die wenner te kies deur vir jou gunsteling te stem!

Die wenner word op Vrydag, 24 Mei 2019, 13:00 – 16:00 aangekondig.


The voting has closed. Thank you for voting!
Cookies help us deliver our services. By using our site, you agree to our use of cookies. Tell me more