On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: Bark in the Park

Bark in the Park

Ons hou op 20 April 2024 vanaf 09:00 n dag vir mens en dier, 'n fondsinsameling vir ons rescue, Lucky se prostetiese been. Daar gaan kompetisies, live entertainment en vele meer wees. Kontak ons by 0646063836 vir meer inligting.

Venue: Ou Kimberley Skougronde  | Event date:  20 April 2024, 09:00  | Area:  Northern Cape  | City:  Kimberley  | Address:  | Contact Number:  0646063836  | Contact Email:  bringuberhome@gmail.com
View All

News

Botswana: Troppe bedreigde seekoeie val vas in modder

“Seekoeie het ’n dik maar sensitiewe vel, wat beteken dat hulle gereeld moet swem.”  Read More


Nog ’n Amerikaanse staat se onderwysers mag wapens dra

“Meer as die helfte van opvoeders glo dit sal skole minder veilig maak.”  Read More


Donker Texas ís vir die voëls

“Ons het die veldtog begin en mense het uitgevind, ‘o, sjoe, ek kan hierdie eenvoudige bydrae lewer en dit help eintlik die voëls wanneer hulle migreer’.”  Read More


Jaar se reën binne een dag betrap Arabiese woestyngebied onkant

“Dit is hoogs waarskynlik dat aardverhitting die storms vererger het.”  Read More


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.