On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret, John and Nadine
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: Genade in Aksie Day Joll

Genade in Aksie Day Joll

Genade in Aksie het 'n Day Joll vir oud en jonk. Die dag is vol pret met sangers soos Hilton, Duvan, Eddie, Lalla, Leevona, Francois Bouwer en Daniel Wesley wat die dag afsluit. Daar is vermaak vir oud en jonk. Moet dit nie misloop nie. Gebruik die Vodacom hek by die skougronde om in te gaan.

Venue: The Barn  | Event date:  20 April 2024, 12:00  | Area:  Free State  | City:  Bloemfontein  | Address: Skougronde.  | Contact Number:  0829341459
View All

News

Botswana: Troppe bedreigde seekoeie val vas in modder

“Seekoeie het ’n dik maar sensitiewe vel, wat beteken dat hulle gereeld moet swem.”  Read More


Nog ’n Amerikaanse staat se onderwysers mag wapens dra

“Meer as die helfte van opvoeders glo dit sal skole minder veilig maak.”  Read More


Donker Texas ís vir die voëls

“Ons het die veldtog begin en mense het uitgevind, ‘o, sjoe, ek kan hierdie eenvoudige bydrae lewer en dit help eintlik die voëls wanneer hulle migreer’.”  Read More


Jaar se reën binne een dag betrap Arabiese woestyngebied onkant

“Dit is hoogs waarskynlik dat aardverhitting die storms vererger het.”  Read More


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.