In the News
Man van Welkom aangekeer ná hy glo stiefdogter verkrag
--- Charné van der Merwe 08 May 2024“Hy het haar toe na bewering ontklee en verkrag.” ’n Man van Thabong verskyn Donderdag (9/5) in die landdroshof in Welkom op aanklag dat hy sy stiefdogter verkrag het. “Die beweerde verkragting het aan die lig gekom nadat die 17-jarige slagoffer en haar ma die maatskaplike dienste Dinsdag (7/5) besoek het,” sê kapt. Stephen Thakeng. Die meisie ..Read More